Monati Bird Food

Hans groot gemaak voël Kos

Notes :

  1. Hou asseblief hierdie produk in ń koel, droë plek en beskerm teen sonlig.

  2. Hou asseblief hierdie produk in ń yskas nadat dit oopgemaak is.

  3. Berei ń vars mengsel vir elke voeding.

  4. Meng Monati sagte voël kos met vooraf gekookte water. Meng totdat dit die verlangde dikte bereik het.

  5. Monati Hand-Voering voël Kos kan deur ń lepel of ń inspuiting gevoer word.

  6. Nie aanbeveel vir voëls jonger as drie weke nie.

Monati Hans groot gemaak en sagte voël kos is vervaardig volgens streng regulasies soos gestipuleer deur n vooraanstande Suid-Afrikaanse veearts. Hierdie produkte bevat al die essensiële grooi stimulate, vitamienes en minerale wat die voëls op 'n daaglikse basis nodig het, veral tydens die broeiseisoen. Dit word aanbeveel dat geen addisionele produkte gebruik word nie.

Monati Sagte voël Kos bevat al die essensiële nutriente en vitamine per kilogram

Protein 190g Vitamin B12 0.02mg Biotin (H) 0.25mg
Lysine 11g Pyroxidine (B6) 11mg Zinc 90mg
Fat 68g Vitamin C 200mg Folic Acid (M) 2mg
Fibre 50g Calcium 12g Cobalt 0.45mg
Moisture 110g Magnesium 0.2g Pantothenic Acid 25mg
Vitamin A 15000IU Potassium 8.5g Niacin 180mg
vitamin D 1400IU Sodium 1.5g Iodine 0.6mg
Vitamin E 200mg Chloride 2.25g Choline 1000mg
Vitamin K 3mg Iron 80mg Selenium 0.2mg
Thiamine(B1) 5mg Copper 7mg    
Riboflavin(B2) 15mg Manganese 130mg    

 

Monati Bird Food cc. neem geen verantwoordelikheid vir enige skade of verliese gelei tydens die gebruik van bogenoemde produkte nie.

 

Monati Bird Food cc

Pos Bus 18626, Sunward Park, Boksburg, 1470
Tel: (0)11 896-3810 (Winkel):   Fax: (0)11 896-5813
 
Snowy the Greater Sulphur Crested Cockatoo Snowy : Die Greater Sulphur Crested Cockatoo.