Monati Bird Food
Produkte Verkorting
Monati Sagte Kos - Vir alle
volwasse voëls behalwe Lorikeets. Dit word verskaf in 400gm, 1Kg, 5Kg, 10Kg en 20Kg
pakkette.
Monati Hans groot gemaak kos - ń Fyn,
sagte kos vir baba voëltjies. Dit gaan maklik deur hulle gewasse en kan deur ń lepel of n
inspuiting gevoer word. Dit word verskaf in 400gm, 1Kg and 5Kg pakkette.
Monati Droë Vruigte en Neute - ń
Lekkerny vir voëls in hokke. Dit bestaan uit ń verskeidenheid droë vrugte naamlik neute, gedroogde
piesangs en klapper. Dit word verskaf in 500gm pakkette.
Monati Tropiese Papagaai Mengsel
- ń Mengsel van droë vruigte, vars neute, rissies,
sonneblom sade en springmielies. Dit word verskaf in 500gm pakkette.
Nuwe opwindinde produkte word binne kort bekend gestel.
|
Snowy : Die Greater Sulphur Crested Cockatoo.
|