Monati Bird Food
Meer oor ons
Ons Geskiedenis
- Die Monati resep was deur ń professor by Onderstepoort ontwikkel in 1994.
- Die resep was van die professor deur Ena en haar gewese man in 1997 gekoop.
- Van af 1997 tot 2005 is die produk deur Ena's troeteldierwinkel in Sunward Park,
Boksburg verkoop aan voel teëlers in die Boksburg, Brakpan, Kempton Park en Vanderbijlpark
omgewing.
- In 2006 het Maurice en Ena die Monati Bird Food cc gevestig. Nuwe verpakking en
etikette is aangebring en die produk is aan troeteldierwinkels dwars deur Gauteng
en die VryStaat bekendgestel.
- In 2007 was ń "Hans groot gemaak voël Kos" voorgestel, dit het vinnig baie gewild geword.
- In 2008, Nutripet is aangestel as ons verspreider vir die Oos Kaap. Nuwe
Droë Vruigte en Neute, Tropiese Papegaai Mengsel en Doughnuts produkte was aan ons
reeks bygevoeg.
- In die begin van 2009, is Toni en Ann Iglauer saam met Ena and Maurice as vennote
in die besigheid. Eddie en Lynne Hughes was aangestel as ons verteenwoordigers in
die Wes kaap. Te selfde tyd was, Roland en Anke Bauer van A & R Pet Supplies van Windhoek
aangestel as ons Namibië verskaffers.
|
Snowy : Die Greater Sulphur Crested Cockatoo.
|