Monati Bird FoodSagte voël kos
Die Monati voëlkos resep is ontwikkel deur ń vooraanstaande veearts by Onderstepoort, wat in voëls, hul ontwikkeling en voeding gespesialiseer het. Die produk was getoets by ń onafhanklike laboratorium, wat die kos se bestandele en voedingswaarde bevestig het. Die voedingswaarde het getoon dat dit gelykstaande is aan die van soortgelyke plaaslike en ingevoerde produkte. Monati word deur groot voëlteelers gebruik. dit is geskik vir alle voëls behalwe Lorikiete. Monati word sedert 1997 geproduseer en bemark deur "Monati Bird Food cc" in Boksburg op die Oos Rand.
Monati Bird Food ccP.O. Box 18626, Sunward Park, Boksburg, 1470Shop 2, Sunward Park Pick ń Pay Sentrum, Boksburg Tel: (0)11 896-3810 (Winkel): (0)11 913-2246 (Huis) Fax: (0)11 896-5813 Cell: 083 391 6312 (Ena): 082 789 6159 (Maurice) |
Snowy : Die Greater Sulphur Crested Cockatoo. |

Snowy : Die Greater Sulphur Crested Cockatoo.