Monati Bird FoodDroë Vrugte en NeuteNotas :
Monati Droë Vrugte en Neute is vervaardig volgens streng regulasies soos gestipuleer deur n vooraanstande Suid-Afrikaanse veearts. Hierdie produkte bevat al die essensiële grooi stimulate, vitamienes en minerale wat die voëls op 'n daaglikse basis nodig het, veral tydens die broeiseisoen. Dit word aanbeveel dat geen addisionele produkte gebruik word nie.
Monati Bird Food cc. neem geen verantwoordelikheid vir enige skade of verliese gelei tydens die gebruik van bogenoemde produkte nie.
Monati Bird Food ccPos Bus 18626, Sunward Park, Boksburg, 1470Tel: (0)11 896-3810 (Winkel): Fax: (0)11 896-5813 |
Snowy : Die Greater Sulphur Crested Cockatoo. |

Snowy : Die Greater Sulphur Crested Cockatoo.