Monati Bird Food

Tropiese Papagaai mengsel

Notas :

  1. Hou asseblief hierdie produk in ń koel, droë plek en beskerem teen sonlig.

  2. Hou asseblief hierdie produk in ń yskas nadat dit oopgemaak is.

Tropiese Papagaai mengsel is vervaardig volgens streng regulasies soos gestipuleer deur n vooraanstande Suid-Afrikaanse veearts. Hierdie produkte bevat al die essensiële grooi stimulate, vitamienes en minerale wat die voëls op 'n daaglikse basis nodig het, veral tydens die broeiseisoen. Dit word aanbeveel dat geen addisionele produkte gebruik word nie.

 

Monati Bird Food cc. neem geen verantwoordelikheid vir enige skade of verliese gelei tydens die gebruik van bogenoemde produkte nie.

 

Monati Bird Food cc

Pos Bus 18626, Sunward Park, Boksburg, 1470
Tel: (0)11 896-3810 (Winkel):   Fax: (0)11 896-5813
 
Snowy the Greater Sulphur Crested Cockatoo Snowy : Die Greater Sulphur Crested Cockatoo.